1.1 Michael van den Berg (My wife`s Grandfather)

       

  

 

3 Comments

  1. Susan Opperman

    Submitted on 2012/07/12 at 10:41 am

    Ek is die derde dogter/2de jongste van Zacharuis Joseph (Boet) van den Berg. Ek woon in La Montagne, Pretoria Oos. Ek stem saam met my sussies, dis wonderlik om die familie se foto’s te sien. Die heimwee is baie groot en dit laat my nie sonder ‘n traan agter nie. Hoe kosbaaar is dit darem nie!

  2. Marie Minnaar

    Submitted on 2012/07/12 at 7:48 am
    Ek is die oudste dogter van Zacharuis Joseph (Boet) van den Berg.
    woon in Kenmare Krugersdorp, en sal met groot liefde nog fotos van die familie wil stuur.
    Inligting hoe om dit te doen sal wonderlik wees.
    Dis wonderlik om weer kontak te kan he met die familie.

  3. RITA VAN DEN BERG (VISSER)

    Submitted on 2012/07/06 at 7:47 am
    Ek is die jongste dogter van Zacharius Joseph (Boet) van den Berg.
    ek woon tans in Pietersburg.
    Dit is absoluut wonderlik om weer fotos te sien van ons Familie, ek het
    sommer so n yskoue gevoel gekry toe ek die fotos eien van my Oupa en Ouma,
    aai, hoe mis n mens nie daardie dae toe hulle nog almal geleef het nie
    God se rykste seen word aan julle toegewens.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to Top