1.0 J McCarthy – Descendants

       

 

 

3 Comments

  1. Johanna (Hannetjie)

    Submitted on 2012/05/22 at 8:21 am
    Goeie more. Ek is Johanna jongste dogter van Sybrand Mc Carthy. My boetie se geboorte datum is verkeerd sowel as my geboorte datum en geboorte plek. My boetie James Mc carthy is op die 4de Desember gebore en ek op die 10 de Augustus en ek is in Cartonville gebore! Ek is die 29 ste Maart 1997 met Johannes Petrus Prinsloo getroud en ons het 3 kinders Mande-lee Prinsloo gebore 10 Augustus 1997 gebore in Boksburg, Pedri Franco Prinsloo gebore 8 November 2000 in Springs en Zande-lee Prinsloo gebore 6 Mei 2003 ook in Springs! My pa se geboorte dag is ook nie die 24 ste Augustus nie maar wel die 25 ste Augustus!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to Top